Tiendemaand

Die rol van hierdie projek in die lewe van die gemeente is om ons gereeld (ten minste een keer per jaar) konkreet te laat nadink oor ons finansiële bydraes as teken van ons dankbaarheid teenoor die Here. Die projek duur normaalweg vanaf die gemeentestigtingdag-herdenking aan die einde van Oktober tot aan die einde van die laaste skooltermyn. Die uitdaging aan elkeen is om in hierdie tydperk ten minste een werklike tiende van sy/haar maandelikse inkomste aan die Here te wy..

Kontak vir Hendrik Koekemoer (+264 81 127 0917) vir meer inligting.